Die vorige era van stakings en betogings was gekenmerk deur ernstige ontwrigting van besighede en chaos as gevolg van ongereguleerde betogings deur stakende werkers weens ʼn gebrek aan regulering. Die regering het nou die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV) verander, ʼn nuwe Goeie Praktykskode vir kollektiewe bedinging, industriële aksie en betogings, asook regulasies uitgevaardig wat hopelik…
Category: Newsletter
Strikes and picketing now regulated to avoid disruption and chaos
The previous era of strikes and picketing was earmarked by serious disruption of businesses and chaos as a result of unregulated picketing by striking employees due to a lack of regulation. Government has now amended the Labour Relations Act (LRA), issued a new Code of Good Practice on collective bargaining, industrial action and picketing and…
Die Groot Vraag in BSEB
Elke besigheid wat deelneem aan die Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging (BSEB) het al meer as een keer die groot vraag gevra: “Hoekom moet ek deelneem aan die BSEB proses?” Is die uitgawes, tyd en administrasie wat gepaard gaan met die deelname aan die BSEB proses wel die moeite werd? Om ‘n besigheidseienaar te wees in…
The Big Question in B-BBEE
Each entity participating in the Broad-Based Black Economic Empowerment (B-BBEE) process have asked the big question more than once: “Why must I participate in B-BBEE?” Business owners may find themselves questioning whether all the expenses, time and admin that accompanies the ongoing process of participating in B-BBEE are worth the effort? Owning a business in…
Kan ‘n mediese praktisyn ‘n kansellasiefooi hef?
Die Wet op Verbruikersbeskerming (VBW) hanteer kansellasies en gee spesifiek aan ‘n verbruiker die reg om ‘n voorskot bespreking, ‘n bespreking of ‘n bestelling te kanselleer. Dit bied op sy beurt die reg aan ‘n Verskaffer om ‘n redelike kansellasiefooi te hef, in aggenome die volgende: 1. Die aard van die goedere of dienste wat…
Can a medical practitioner charge for a cancellation?
The Consumer Protection Act (CPA) addresses cancellations and specifically provides a consumer the right to cancel an advance reservation, booking, or order. This in turn provides the right to a Supplier to charge a reasonable cancelation fee, taking the following into consideration: The nature of the goods or services that were reserved or booked. The…
Die voordele van Gesondheid en Higiëne in die werksplek
Vir meeste mense beteken konsep van[RRG1] Gesondheid en Higiëne in die Werksplek bloot algemene persoonlike higiëne en ʼn professionele voorkoms en hoewel werknemers die beeld van hul organisasie moet bevorder deur hul voorkoms (hulle verteenwoordig immers die besigheid), is hierdie ʼn baie beperkte siening van die konsep. Alle werksplekke moet higiënies wees, nie net ter wille…
The advantages of Health and Hygiene in the Workplace
For many people the concept of Health and Hygiene in the Workplace simply refers to general personal hygiene and a professional appearance, and although employees should promote the image of the company through their appearance (after all, they represent the company) this is a very limited view of the concept. Every workplace needs to be…
Wanneer sal die ECTA van toepassing wees?
Die inwerkingtreding van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 2002 (hierin verwys na as die ‘ECTA’) bevat ‘n paar aspekte wat in ag geneem moet word wanneer webwerwe vir besighede geskep word en wanneer elektroniese transaksies aangegaan word. Transaksie (ECTA definisie): “‘n transaksie van kommersiële of nie-kommersiële aard, en sluit in die verskaffing van…
eLearning met jou eie toestel – ʼn groeiende tendens
Met die voordele van eLearning wat in ‘n vorige uitgawe bespreek is fokus hierdie artikel op die groeiende tendens van mikro opleiding deur middel van jou eie toestel (Bring Your Own Device, of BYOD). Bring jou eie toestel (BYOD) het die afgelope paar jare stelselmatig meer gewild geraak met betrekking tot werknemer opleiding. Meer as helfte van Suid-Afrikaners is…